stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Gee jou baard die sorg wat dit verdien!
Jou baard is jou trots - Baardolie vir hom (en haar) wat ernstig is oor hulle baard
Tuisblad

Jou baard is jou trots.

Jy pleeg nie die antieke heidense ritueel om gereeld jou gesig met skerp voorwerpe te krap nie.

Jy leef jou skeppingspesifiasies uit soos dit bedoel was.

Nou is jou kans om jou baard met trots te dra en dit te versorg met die respek wat dit toekom.

Jy hoef nie rof en onbeskof te wees om baardolie te gebruik soos sommige ander beweer nie. Jy hoef net trots te wees op wat jy het en dit die omgee gee, wat dit verdien.

Gesels vandag nog met Petrus of Nikita oor hoe jy die res van die wÍreld, groen van jaloesie kan laat, met jou baard van formaat.


Kontakbesonderhede vir Petrus:
Telefoon: 0606105659 of 0797896191

Epos: baardolie@sukijaki.co.za

juwele, jewels, mooigoed, beauty, hangertjies, pendants, kettingtjies, kettings, chains, ringe, rings, bresco, carat, arthur kaplan, sterns, nwj jewelery, maritza juweliers, browns juwelers, american swiss, galaxy, altin, jack friedman, Jenna Clifford, piccolo, lakota, van der bank, charles greig, jade, diamond, diamant, saffier, safire, edelsteen, klines, vienna, pandora, bellagio, mervis brothers, elegant jewelers, browns, eldorado, deonne le roux, lovisa, mat may, perel skatkis, leonards, jeanine, sk, hartistic, ruby, girls best friend, roma gioielli, poggenpoel, woodlands, silver lakes, mojetje, de wet juweliers, azaura, sterling